Ek was bietjie “baie” stil die afgelope paar weke en wou net vinnig inloer en jou vertel waarmee ek besig bv.

– hoe ek geld maak;

– ‘n nuwe besigheid genaamd CommWealth;

– ‘n Landbou Potgooi wat in wording is;

– ‘n nuwe potgooi onderhoud struktuur en produksie proses;

– help Hannon produkte aanlyn verkoop en;

– ‘n paar Japanese wyshede vir ‘n ekstra huppel in jou knuppel!

 

Jacques Basson

 

Klipkouers – ‘n Paar gedagtes van Jacques Basson

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>